Spoed van Taliban-oorname verras

Die Britse minister van buitelandse sake, Dominic Raab, erken hulle is onkant gevang en verras deur die omvang en spoed waarteen Kabul in Afghanistan deur die Taliban oorgeneem is. Media berig die Departement van Buitelandse Sake se eie risiko-waardering het minder as vier weke voor die val van Kabul, gewaarsku die Taliban kan vinnig die mag oorneem, stede laat val en ‘n humanitêre krisis veroorsaak. Raab sê daar is lesse hieruit te leer: