SPAR Namibië skenk melk vir renosterwesies

SPAR Namibië het vier ton vetvrye melk geskenk vir drie renosterkalwers was wees gelaat is. TransWorld Cargo sal die melk vervoer sodat die kalfies hul voeding kan kry. Fritz Kaufmann, die stigter van Intelligence Support Against Poaching, bekend as ISAP, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.