Spar-marathon ‘n reuse-sukses

Die eerste Spar Gondwana Moon Valley Marathon word as ‘n reuse-sukses beskryf. Al het ‘n paar deelnemers die pad byster geraak en verdwaal op die roete in die asemrowende maanvallei, is André Ross die eerste man en Ottilie Aimwata die eerste vrou oor die wenstreep. In die halfmarathon is Paulus Daniel die mans-wenner en Mweshamekange Indileni die vrouewenner. Gondwana se organiseerder van die marathon, Steny Watermeyer …