Span alles in, in die laaste dae van COP26

Die Britse premier Boris Johnson het ‘n beroep op wêreldleiers by COP26 gedoen om die laaste ure van die beraad, alles in te span om te verseker dat die verwarming van die aarde en klimaatsverandering daadwerklik aangespreek word.