Sonkar en sy ingenieur kuier in Namibië

Nathan van Beugen, ‘n elektriese ingenieur van die Brunel-sonkragspan wat vroeër vanjaar die nuutste sonkrag-motor van die Brunel-sonrkag vir die Sasol Sonkrag-uitdaging aangebied het, kuier in Namibië. Die bekende Delft-studentespan het ook hard gewerk aan vernuwings op die onder meer die battery en die sonpaneel van die sonkragmotor. Die span het van Suid-Afrika na Namibië gereis en sal verskillende toeriste-trekpleiesters in die land besoek voordat hulle Botswana toe gaan. Van Beugen gesels met Kosmos 94.1 Nuus.