Sommige verkiesingwette in deelstate is belaglik, sê Biden

Die Amerikaanse President Joe Biden sukkel om federale wetgewing goedgekeur te kry wat aangepaste wetgewing in deelstate in verband met verkiesings ter syde sal stel. In 2021 het 19 deelstate, die meeste Republikeinse state, 34 nuwe wette ingebring wat dit moeiliker maak om te stem. Biden sê van die wetgewing is belaglik…