Sommige leerders begin eers die 24ste die skooljaar

Die Namibiese ministerie van onderwys het redes verskaf waarom sommige leerders eers die 24ste van hierdie maand sal teruggaan skool toe. Volgens Edda Bohn, die adjunk-uitvoerende direkteur by die Namibiese ministerie is dit weens die laat eksamen wat tans aan die gang is. Bohn het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.