Somer is hier…September 6, 2021

Volgens die jongste weermodelle lyk dit daar warmer toestande oor groot dele van die land die week gaan voorkom. Die koue weer in die meeste dele van Namibië is volgens Odillo Kgobetsi, die hooftegnikus van die Namibiese weerdiens, eers iets van die verlede.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *