So word Wêreldbevolkingsdag gevier

Die Suid-Afrikaanse minister van maatskaplike ontwikkeling, Lindiwe Sizulu en haar departement herdenk vandag Wêreldbevolkingsdag met die tema “Rights and Choices, Youth Demographic Dividend”. Die viering is ‘n vennootskap tussen die departement en die Verenigde Nasies se Bevolkingsfonds en wil bewustheid skep oor die belangrikheid van bevolkings- en ontwikkelingverwante kwessies. ‘n Woordvoerder van die departement, Lumka Oliphant, sê dit dien ook as ‘n beroep op lande om sterker op te tree oor vrugbaarheid en demografie verskuiwings: