So moet NDF-rekrute op 23 Augustus maak

Die Namibiese-weermag het meer besonderhede bekend gemaak oor presies wat die rekrute wat op die kortlys is op 23 Augustus moet saambring. Die weermag het vandag die lys bekend gemaak en rekrute moet om sewe-uur aanmeld by hul verskeie streke. Die woordvoerder van die verdededigingsministerie, kolonel Petrus Shilumbu, het meer.