So kan jy ons boere bystaan

Droogtehulp Namibië is besig met die tweede fase van sy ondersteuning aan boere wat deur die reuse veldbrande in die Suide, beide rondom Karasburg en Stampriet, geteister is. Veral voer, en toerusting om infrastruktuur te vervang, is nodig. Rene Botes van die organisasie koördineer die pogings.

En so kan korporatiewe Namibië en lede van die publiek bydra.