SME Bank weer in die hof

Regter Hannelie Prinsloo sal ‘n interlokutêre aansoek in ‘n saak oor die bankrot SME Bank aanhoor. Frans Kapofi en Petrina Nakale bring die aansoek in die saak waar die likwidateurs die direkteure van die dagvaar. Die respondente is almal hooggeplaastes in die regering. Dave Bruni en Ian McClaren dagvaar Andrew Ndishishi, Petrina Nakale, Justus Hausiku, Milka Mungunda, Frans Kapofi, George Simataa, die Minister van Handel, die Finansiële Intelligensie Sentrum en die Bank van Namibië. Yanna Smith doen verslag…