Skrootmetaalhandelaars dryf kabeldiefstal aan

Die Buffalo City Munisipaliteit in die Oos-Kaap het ‘n skrootwerf gekritiseer vir die aankoop van kabels wat gesteel is en die gebied in duisternis gedompel het. Die voorval het inwoners aangespoor om op te tree en hulle kon daarin slaag om een verdagte vas te trek, wat hulle toe na die skrootwerf gelei het. Die stad se woordvoerder, Samkelo Ngwenya, sê die munisipaliteit is op rekord waar hy vra vir strenger sanksies teen skrootwerfhandelaars wat voortgaan om kabels en staatstoerusting te koop: