Skou by Ongwediva duur voort, groot sukses tot dusverAugust 30, 2023
Die Ongwediva-handelskou is tans in die Noorde aan die gang, en dinge verloop vlot. Die skou, die grootste in die land, duur tot 2 September. Dit word as uiters belangrik geag, nie net vir die Noorde se ekonomie nie maar ook vir beleggings en besigheidsgeleenthede. Jackson Muma, woordvoerder by die Ongwediva-dorpsraad …