Skooldragprojek skop af in Kavango-Wes

Die Namibiese adjunk-president dr. Nangolo Mbumba en die handelsminister het vandag ‘n skooldragprojek op Nkurenkuru in die Kavango-Wes-streek ingehuldig. Tydens die inhuldiging het die Mbumba gesê dit word gedoen as deel van die regering se pogings om die werkloosheidsituasie in die land aan te spreek.