Skole in SA sukkel nes in Namibië

Suid-Afrika het nes Namibië talle uitdagings met onderwys en daar is daadwerklike tekorte is meeste van die stelsels. Die jongste navorsing uit die buurland dui aan dat minder as die helfte van die skole vertroue het in hul eie vermoë om visuele, gehoor- of leerprobleme by leerlinge waar te neem. Nicola Deghaye het die navorsing gedoen vir haar Doktoraat aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy sê ‘n gebrek aan inligting oor die kwessies verhinder aanspreeklikheid vir die inwerkingstelling van beleid en maak dit moeilik om vir insluiting te begroot: