Skietstilstand tussen Israel en Hamas dalk binnekort beklink

‘n Ooreenkoms rakende ’n skietstilstand tussen die Israelse weermag en Hamas kan so gou as Vrydag beklink word, het senior amptenare aangedui. Oor die laaste 11 dae is 8 Israeli’s dood en meer as 230 Palestynse burgerlikes en militante, berig internasionale media.