Skenking sal vermors word meen DA

Die DA sê hy verwelkom internasionale hulp aan Suid-Afrika, maar die geld wat die Verenigde Nasies aan projekte van die distriksontwikkelings-model toegeken het, sal na alle waarskynlikheid vermors word. Die DA Parlementslid in die Oos-Kaap, Cilliers Brink, het kommentaar gelewer op die VN se skenking van miljoene aan projekte in die Oos-Kaap, Limpopo en KwaZulu-Natal. Brink sê hierdie tipe waarborge sal nie ‘n breukdeel dek van dit wat Suid-Afrikaners uiteindelik vir die model gaan betaal nie: