Skande dat Gautengers nog e-tol moet betaal

Die DA in Gauteng sê hy is bekommerd dat die spertyd waarop die e-tolstelsel beëindig word, weer aangeskuif is. Premier Panyaza Lesufi het verlede week beweer die nasionale regering keer dat hy die skrapping van e-tolstelsels onderteken. Hy het belowe dat die e-tol-seinbrûe nou teen die einde van die jaar afgeskakel sal word. Fred Nel van die DA sê dis onaanvaarbaar dat motoriste steeds moet betaal vir hierdie ongevraagde stelsels wat in 2013 op hulle afgedwing is: