Skaars bottel wyn goud werd

‘n Verbysterende N$420 000 is op die Cape Fine and Rare Wine-veiling vir ‘n skaars bottel Grand Constance 1821 behaal. Dit is een van sowat 12 bottels wat nog wêreldwyd bestaan, berig Suid-Afrikaanse media.