Skaappryse daal met 10%, nog dalings verwag

Die prys vir skaap op die hoef het begin daal in Suid-Afrika en volgens kenners is die daling as gevolg van druk op verbruikers wat nie die duur kommoditeit kan bekostig nie. Die prys het met 10 persent in die afgelope tyd gedaal en volgens die voorsitter van die Namibiese Lewendehawe Produsente-organisasie, Thinus Pretorius, sal dit nog verder daal. Hy verduidelik.