Shangula Namibië toets tweede meeste in Afrika vir Covid

Die Covid-pandemie neem teen ‘n onrusbarende snelheid toe. Die Namibiese gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula, sê hoe meer mense vir die virus getoets word, hoe beter kan die pandemie bestuur word. Shangula het gesê dat in Afrika geen ander land meer as Namibië toets nie, behalwe Suid-Afrika.