Sentrale bank se wetgewing… dis nie so eenvoudig nie

Reaksie word op ontvang op kommentaar deur President Hage Geingob dat wetgewing in verband met beslagleggings, en rente, by kommersiële banke aangepas word sodat toegang meer inklusief kan wees. Die plaaslike ekonoom Gabriel Erastus sê die kwessie is nie so eenvoudig nie maar voeg by, dat rentekoerse, eiendomskostes en bankfooie ook almal ter sprake is.