Sensus word deur ekonome verwelkom

Die nuus dat die Namibiese Statistieke-agentskap sy voorbereiding begin het vir die 2021 sensus, word verwelkom. Ekonome meen die tipe navorsing en data is broodnodig vir beplanning en ontwikkeling, en die algehele verbetering van lewenstandaarde, veral vir die in nood. Robert McGregor van Cirrus in die hoofstad…