Seksuele geweldsmidsade in SA: Meerderheid oortreders is aan slagoffers bekend

Die Suid-Afrikaanse minister van polisie, Bheki Cele, sê in die meerderheid gevalle van seksuele geweldsmisdade is oortreders aan hul slagoffers bekend. Hy sê ook die meerderheid van gevalle van die geslagsgeweld vind plaas by slagoffers se huise, waar hulle op hul veiligste moet wees en voel. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …