Sekere skole het nie oopgemaak nie

Die Omuhonga Gekombineerde Skool buite Okangwati in die  Kunene-streek het weens konstruksie en opgradering aan die skool nie gister soos ander Namibiese skole oopgemaak nie. Volgens die skoolhoof, Kavano Kakuva, sal die opening van die skool met ten minste drie weke vertraag word. Talle ander skole regoor die land ervaar ook uitdagings. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *