Sekere KZN-strande gesluit ná pakhuis met chemiese stowwe brand

Inwoners van eThekwini in KwaZulu-Natal word weer herinner dat alle strande noord van die Umgenirivier tot by die Tongaatrivier gesluit bly. Die strande is sedert Julie gesluit nadat ‘n pakhuis met chemiese stowwe in Cornubia aan die brand gesteek is. Die munisipaliteit se woordvoerder, Msawakhe Mayisela, sê ná die uitslae van monsters wat geneem is, het hulle besluit die strande moet gesluit bly.

https://iframe.iono.fm/e/1092226

https://iframe.iono.fm/e/1092226