Seismiese opnames behoort nie impak op wild te hê nie

Die stigter van die Namibiese Kamer van die Omgewing, dr. Chris Brown, sê twee-dimensionele seismiese opnames het nie ‘n wesenlike impak op wild nie. Sy aanmerkings kom na die Britse MEL Olie- en Gas-eksplorasie te kenne gegee dat hy aansoek doen om ‘n omgewing klaringsertifikaat vir die opnames in die omgewing van Oshivelo, net Oos van Etosha Nasionale Park. Hy verduidelik…