Seibeb looi Katjavivi

Die LPM-party sê hy het twee keer skriftelik navraag by die Speaker van die Nasionale Vergadering professor Peter Katjavivi gedoen om die notules van die staande komitee op voordele se ondersoek na sy twee leiers, Bernadus Swartbooi en Henny Seibeb te bekom. Die ondersoek is gelas na die chaos tydens President Hage Geingob se staatsrede gedurende April. Seibeb sê Katjavivi weier om die notules te oorhandig, blykbaar omdat die LPM hof toe sal gaan…