Seeis-polisie maak groot dagga-vonds

Vier mans tussen die ouderdomme van 30 en 47 is vandag deur die Namibiese polisie naby Seeis in hegtenis geneem nadat 6 kilogram dagga, met ‘n beraamde waarde van 300 000 Namibiese dollar, onder die enjinklap van hulle motor gevind is. Die mag se woordvoerder, adjunk-kommissaris Kauna Shikwambi, het meer.