Sean Naude: Veldbrande is reusagtigDecember 2, 2021
Namibian Marshall Ranger Sean Naude het gesê die veldbrande wat langs die pad 30 kilometer oos van die Internasionale Lughawe Hosea Kutako woed, is reusagtig en buite beheer. Hy stuur ‘n noodkreet van hulp uit na die publiek.