Schlettwein hou ogie oor werke en vervoer vir Mutorwa

Die Namibiese landbouminister Calle Schlettwein staan op die oomblik in vir die vervoerminister John Mutorwa wat op lang siekverlof geplaas is. Mutorwa is reeds vir maande weens gesondheidsredes nie op kantoor nie. Julius Ngweda, woordvoerder by die vervoerministerie sê daar sal geen onderbreking in bedrywighede wees nie…