‘SAPS’ vorder met DNS-agterstand

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens sê hy maak vordering met die inhaal van die agterstand in DNS-toetsing. Die uitstallings bestuurstelsel is gestaak as gevolg van die miljoene wat na bewering verdwyn het. ‘n Nuwe stelsel is hierdie maand begin, met ongeveer 10 miljoen monsters wat gelaai is. Die polisie se Woordvoerder, Vishnu Naidoo, sê DNS-monsters wat vir hofsake in verband met geslagsgeweldsake benodig word, sal voorkeur geniet: