SAPS moet optree wanneer buitelanders geteister word

Die humanitêre en menseregteorganisasie, Woman and Children at Concern in die buurland, sê hy is teleurgesteld dat die regering nie aandag gee aan die teistering en intimidasie van buitelandse burgers en vlugtelinge, en die plundering van hulle eiendom nie. Die organisasie se woordvoerder, Hafiz Mohammed, sê baie van hierdie voorvalle word in die Wes-Kaap aangemeld. Hy sê die polisie sit en kyk net na al hierdie onmenslike praktyke en gedrag van die sogenaamde Dudula operasies: