SAPD se geweld, wreedheid neem toeSeptember 30, 2022
Die ondersoekdirektoraat van die Suid-Afrikaanse polisie se jaarverslag toon ‘n toename in gevalle van polisiewreedheid. Die verslag is in die Parlement ter tafel gelê en wys op ‘n toename in klagtes oor sterftes as gevolg van polisie-optrede. Die woordvoerder, Lizzy Suping, sê altesaam 410 gevalle is aangemeld: