SAPD het geen aanspreeklikheid vir geslagsgeweld nie

Oor na die buurland en die DA sê ‘n totale gebrek aan aanspreeklikheid bestaan binne die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Tussen April en September verlede jaar is 165 polisielede betrek by gesinsgeweld. Slegs 93 sake van gesinsgeweld waarby polisielede betrokke was, is gedurende dié tydperk opgelos. Okkie Terblanche van die DA sê, van dié 93 sake, het slegs drie tot die lid se ontslag gelei, wat skokkend is: