SAOG-troika praat die week oor situasie in Mosambiek

President Mokgweetsi Masisi van Botswana het lede van die Suider-Afrikaanse Ontwikkeingsgemeenskap se troika gevra om die week te vergader om die geweld in die Cabo Delgado-provinsie in Mosambiek te bespreek.Die Suid-Afrikaanse weermag is reeds besig om van sy burgers wat in die gebied is na die buurland terug te bring.Die woordvoerder van die Suid-Afrikaanse weermag Sphiwe Dlamini.