SAOG-troika die week byeen oor Mosambiek

President Mokgweetsi Masisi van Botswana het lede van die Suider-Afrikaanse Ontwikkeingsgemeenskap se troika gevra om  die week te vergader om die geweld in die Cabo Delgado-provinsie in Mosambiek te bespreek.Die Suid-Afrikaanse weermag is reeds besig om van sy burgers wat in die gebied is na die buurland terug te bring.Die woordvoerder van die Suid-Afrikaanse weermag Sphiwe Dlamini. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *