Sanitêredoekies: Zim-meisies kry uiters swaar

‘n Nederlandse studie in Zimbabwe toon dat in gemeenskappe net noord van Harare, het 72 persent van skoolgaande meisies geen toegang tot sanitêre doekies nie en meisies word genoodsaak om selfs beesmis te gebruik. Plaaslik het skoolgaande meisies ook die tipe uitdagings maar volgens Joy Pohno van GirlUp Namibia, lyk die situasie effe beter. Sy gesels met Kosmos 94.1 Nuus.