Sanga-veiling vind die week plaas

Die Okapya Lewendehawe Ontwikkelingsentrum in die Mangetti-gebied hou sy tweede kommersiële beesveiling op 27 Mei. Die sentrum wat deel vorm van die Ministerie van Landbou se lewendehawe ontwikkelingsprojek, sal geregistreede Sanga-bees aanbied. Tuhafeni Sheuyanga, van die Direktoraat van Navorsing en die ministerie en in beheer van die veiling, het met Kosmos 94.1 Nusu gepraat…