Sanet gee raad vir dieet teen Covid-19

Tydens die Covid-pandemie tref mense ekstra voorsorgmaatreëls, soos om te stoom of vitamienaanvullings te neem. ‘n Goeie dieet speel ook ‘n belangrike rol vir ‘n goeie immunstelsel. Bekende Namibiese sjef Sanet Prinsloo gee raad op Kosmos 94.1 Nuus.