Samewerkingsooreenkoms tussen Windhoek, Walvisbaai en Swakopmund onderteken

‘n Voorgestelde inter-munisipale samewerkingsooreenkoms tussen Windhoek, Walvisbaai en Swakopmund se munisipaliteite is goedgekeur. Die ooreenkoms takel uitdagings van plaaslike regering en versterk munisipale dienslewering en samewerking tussen munisipaliteite. Die ooreenkoms sal uitgevoer word binne ekonomiese, politieke en kulturele konteks. Lydia Amutenya, woordvoerder van Stad Windhoek gesels met Kosmos 94.1 Nuus.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *