Sam Nujoma Stadion-boete is betaal

Die Sekretaris-Generaal van die Namibiese Sokkervereniging Franco Cosmos sê die boete van 6 000 Amerikaanse doller wat die vereniging deur die Konfederasie van Afrika-sokker opgelê is, is betaal. Die boete hou verband met die wedstryd tussen die Brave Warriors en Guinee wat by die Sam Nujoma Stadion in die hoofstad gespeel is. Die stadion is nie op standaard nie. Cosmos…