SAL se verkoopstransaksie is staatskaping 2.0

Numsa sê die buurland se minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan, se arrogante reaksie en weiering om noodsaaklike inligting oor die Suid-Afrikaanse Lugdiens se verkoopstransaksie bekend te maak, bewys hy was nog altyd reg oor hom. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê Gordhan is die voorsitter van staatskaping 2.0 omdat hy weier om besonderhede van die SAL-ooreenkoms met die Takatso Konsortium aan parlementslede bekend te maak: