Sake-toerisme laat dienste-ekonomie blom

Ekonome sing gereeld die lofliedere van sake-toerisme, veral met konferensies, veral die wat baie groot is. Een van hulle is die Afrika Gasvryheidsbeleggingskonferensie wat in Junie in die hoofstad plaasvind. Ekonoom Cons Karamata sê die tipe geleentheid gee ‘n reuse-hupstoot veral in verband met die verkoop van dienste. Hy verduidelik.