Saftu sê drieparty-alliansie lê Cosatu lam

Die buurland se vakbondfederasie Saftu sê hulle speel steeds ‘n deurslaggewende rol in die verdediging van die regte van werkers, die stryd teen ongeregtighede in die werkplek en die bevordering van die maatskaplik-ekonomiese belange van werkers. Saftu se woordvoerder, Trevor Shaku, sê die teenstrydighede binne die drieparty-alliansie bedreig steeds Cosatu se vermoë om werkers te verteenwoordig: