SABC kan nie verbruikers swartlys nie

Die Organisasie Teen Belastingmisbruik in die buurland sê die SABC kan nie kliënte op die swartlys plaas vir uitstaande betalings nie. Dit volg nadat die SABC gesê het hulle gaan optree teen verbruikers wat nie hul TV-lisensies betaal het nie. OUTA se uitvoerende direkteur, Stefanie Fick, sê die SABC het geen jurisdiksie om dit te doen nie omdat die uitsaaier nie ‘n kredietverskaffer is nie:

Fick sê die SABC se optrede kan ‘n oortreding van hul reëls wees: