Saara sê hoe Duitsland se vergoedingsgeld aangewend gaan word

Die Namibiese eerste minister Saara Kuugongolwa-Amadhila het vanmiddag in die Nasionale Vergadering verduidelik van die finansiële verbintenis wat Duitsland aan die betrokke gemeenskappe gemaak het en hoe hulle voorstel dat die geld gebruik word. Hierdie geld sal oor ‘n tydperk van 30 jaar gegee word. Saara Kuugongelwa-Amadhila hou die land oor die volksmoordkwessie op die hoogte.