SA worstel met ekonomiese geregtigheid

Die Universiteit van Stellenbosch se Regstrust bied vandag die derde jaarlikse Internasionale Konferensie oor Maatskaplike Geregtigheid aan. Die beraad se tema is “Herstel”. Die instelling se voorsitter vir Maatskaplike Geregtigheid, Thuli Madonsela, sê Suid-Afrika worstel tans met ekonomiese geregtigheid, asook maatskaplike en sielkundige gelykheid. Sy sê maatskaplike geregtigheid sal bereik word sodra alle Suid-Afrikaners gelyke geleenthede begin ontvang: