SA word a rampokkerstaart
ActionSA sê Suid-Afrika se misdaadstatistiek wat al erger word, beklemtoon die land se verval in ‘n rampokkerstaat. Die minister van Polisie, Bheki Cele, het gister die misdaadsyfers vir die vierde kwartaal van 2022/2023 bekend gemaak. Dit toon ‘n toename van 3,4-persent in moord en vier-persent in geweldsmisdaad tussen Januarie en Maart vanjaar. Lerato Ngobeni van ActionSA sê daar is ‘n dringende behoefte aan beleids- en leierskapshervorming om die situasie om te keer: